
Stefan en Annette
U word uitgenooi om hierdie spesiale dag saam met ons te vier.

14 Desember 2024
BELAIR PAVILION | PAARL
15H30 vir 16H00
FORMEEL
Kleredrag
Vrouens
Formele lang rok of jumpsuit
Mans
Das, langmou hemp, langbroek, baadjie opsioneel (dit is somertyd in die Paarl…)


Geskenke
Dit is vir ons ‘n groot geskenk om die dag saam in jul teenwoordigheid te vier.
Indien julle graag ‘n bydrae tot ons wittebrood- en spaarfonds vir die toekoms wil maak, kan julle dit na die volgende bankrekening maak:
Annette Grobbelaar
FNB
Current account
Account no 63010122800
Branch code 250655

.jpeg)
RSVP
Metgesel slegs per uitnodiging.
RSVP asseblief teen 8 September
Vrae & Antwoorde
Hoe laat moet ek arriveer?
Arriveer asb. teen 15:30, die seremonie begin stiptelik om 16:00.
Die troue is tot 24:00.
Mag ek ‘n metgesel bring?
Metgesel slegs per uitnodiging.
Is kinders genooi?
Ons verkies om die dag net met volwassenes te deel.
